Martie Preller - skrywer/ South African author
For English-speaking visitors - see an overview of my work on my blogs

My Blogspot Blog

My Wordpress Blogs


Follow me on Twitter for tweets on books and writing

Druk f5 om 'n internetbladsy weer te laai sodat jy die nuutste weergawe van die bladsy kan lees

Meer as 50 publikasies

Twaalf toekennings/pryse

Prolific, award-winning author

TE KOOP: twee boeke wat ek self uitgegee het Hierdie twee boeke is nie by boekwinkels beskikbaar nie. Kliek hier om uit te vind hoekom nie en om raad en advies oor selfpublikasie te lees.

Boek 1: Die land van stories - 'n praktiese storiemaakkursus is (a) 'n skryfhandleiding vir beginner en gevorderde skrywers (b) 'n lewensverrykende handleiding vir mense wat 'n ander perspektief op hulle eie lewens of die lewe wil kry.

Kliek hier om meer te lees.

Boek 2: Vandag is nie gister nie is 'n roman wat bedoel is vir volwasse lesers, anders as al my ander boeke wat bedoel is vir kinders en tieners.

Kliek hier om meer te lees.

PRYSE:

Boek 1: Die land van stories - 'n praktiese storiemaakkursus - e-boek (elektronies in PDF-formaat) R100 (140 bladsye) Die boek sal uitstekend elektronies werk, aangesien dit 'n werkboek is en daar nie lang stukke teks is wat gelees moet word nie. Jy kan die boek self uitdruk en dit laat rolbind.

Boek 2: Vandag is nie gister nie -  e-boek (elektronies in PDF-formaat) R100 (265 bladsye)

STEL JY BELANG OM DIE BOEKE TE KOOP?

Indien jy belangstel om Die land van stories - 'n praktiese storiemaakkursus in elektroniese formaat te koop, stuur aan my 'n e-pos deur hier te kliek. Jy kan dit self uitdruk en laat rolbind.

Indien jy belangstel om Vandag is nie gister nie in elektroniese formaat te koop, stuur aan my 'n e-pos deur hier te kliek.

Martie op Facebook

Loebi op Facebook

Babalela op Facebook

Balkie op Facebook

Leesreekse vir kinders 0-7 jaar op Loebi se webwerf

Voorskou van Loebi-kindervertoning op YOUTUBE

Unieke Afrikaanse opvoedkundige produkte op Kinderwerf

Clever Kids Club - Free downloads

LitNet Heupvuur: Nadine Petrick gesels met Martie Preller

TV onderhoud met Martie Preller op KWELA

Meer inligting oor die Die land van stories

Verryk jou lewe en gaan op 'n storiereis! Ontdek jou moontlikhede!

Wil jy stories skryf? Hulp en wenke vir selfpublisering

Die waarde van stories en lees