| Tuis/ Home | Martie |
| Jamie& Sebastiaan | Boeke/ Books | Skryf? Hoe?/ Creative writing |
| Ens./Etc. |
| Boekplekke/ Book Places | Kanja die Derde |
BABALELA Illustrasies deur/Illustrations by Andries en/and Erica Maritz
EN DIE ANDER BOSBEWONERS
POTIFANT MEERMOSKAT KNORTAND WRRRUMPIE AGT FRIPPER- WAKKIES
BABALELA GAPS KLEINTJIES VIR LEES
BABALELA-TEATER! Vir inligting, skakel:
Dúlinda Pieters
EnterActive Productions CC
Tel: (012) 997-2491
Sel: 082 467 7434e-pos: dulinda@enteractive.co.za
webwerf: www.enteractive.co.za
WIE IS BABALELA? /WHO IS BABALELA?
WIE BLY SAAM MET BABALELA DIEP DIEP IN DIE DONKER BOS? /BABALELA SEQUEL
BABALELA het einde 2000 by LAPA uitgewers verskyn. Dit het geblyk 'n weghol verkoper te wees. Dit is tans (Einde 2007) in sy sesde druk. Daar is reeds amper 30, 000 kopieë verkoop, wat uitsonderlik is vir enige Afrikaanse boek.
Die Tienie Holloway Medalje vir Kleuterliteratuur is in 2003 aan die boek toegeken.
WHO IS BABALELA?
BABALELA is a picture book that is only available in Afrikaans. It is a huge seller (in terms of our book sales for children's books) and is currently in its sixth print in six years. It was published by LAPA publishers http://www.lapa.co.za/
It was awarded a Children's Book Prize in 2003.
Of skakel: LAPA (012- 401 0700)
WIE BLY SAAM MET BABALELA DIEP DIEP IN DIE DONKER BOS?
Die "opvolg" Babalela naamlik DIEP, DIEP IN 'n DONKER BOS (Oktober, 2004, LAPA) (illustrasies deur Andries en Erica Maritz) was een van Exclusive Books se Publisher's Choice boeke (2004) In Des/Jan 2004/5 was hy hoog op Exclusive Books se Bestseller List vir Kinderboeke.
DIEP, DIEP IN 'n DONKER BOS is in minder as 'n jaar herdruk. Die eerste druk se oplaag was 15 000. Dit is tans (Eindel 2007) in sy derde druk. Amper 30,000 kopieë reeds verkoop.
Die Tienie Holloway Medalje vir Kleuterliteratuur is in 2006 ook aan Diep diep in 'n donker bos toegeken, net soos aan Babalela in 2003.
BABALELA'S "SEQUEL" called DIEP, DIEP IN 'n DONKER BOS (translates as: Deep, deep in a dark forest) was published in 2004. It appears to be selling like hot-cakes too. During Dec/Jan 2004/5 it featured prominently on Exclusive Book's Bestseller List for Children.
It was awarded a Children's Book Prize in 2006.
QUOTE FROM DIEP, DIEP IN 'n DONKER BOS
Of skakel: LAPA (012- 401 0700)
BABALELA SPEELDING! / SOFT TOY
LAPA (012- 401 0700 ): http://www.lapa.co.za/
BABALELA T- HEMDE/T- SHIRTS
LAPA (012- 401 0700) http://www.lapa.co.za/
BABALELA- T-Shirts (only in Afrikaans) available from the Publishers (LAPA) Ek is 'n Babalela at the front (I am a Babalela) Los my uit (Leave me alone!)) at the back.