HomeMartie

Balkie

 

Babalela

 

Jamie&
Sebastiaan
Boeke/
Books
Skryf? Hoe?/
 Creative writing
 

Eendag was daar .

 

Ens./Etc. 

Skryfsels/ Diverse Writings

 

Boekplekke/
Book Places
Kanja die Derde

 

                                                    BALKIEKOERANTE 

DIE BALKIE het sedert 1993, toe hy sy eerste storie in ROOIROSE vertel het, met duisende aanhangers via slakkepos gesels.

Vanaf 2000 - 2002 het hy per maandelikse BALKIEKOERANT gekommunikeer met almal wat aan hom geskryf het, aangesien hy nie meer tyd gehad het om te speel nie, want hy was so besig om briewe te beantwoord. Die ROOIROSE het die Balkiekoerante gratis versend.

Vanaf 2003 kon nog Balkie nog ROOIROSE voorbly met die Balkiekoerant, aangesien die aanvraag, administrasie en koste  oorweldigend geword het.

Hier is 'n paar van die BALKIEKOERANTE

(Indien daar 'n venstertjie op Internet Explorer oppop wat vra vir 'n "network password", druk net "cancel" en dan verdwyn hy weer!) 

• Hoe om op jou kop te staan
• Balkie stofsuig
• As almal kwaad is
• Balkie kry 'n prys
• Amper Kersfees..2002
• Balkiekoerant word geskryf
• Balkie is honger!
• Balkie wonder...
• Amper Kersfees.. 2003
• Niemand wil doen wat ek wil nie
• Toe dit vla gereλn het ..
• 'n Skinderkoerant
• As die onmoontlike gebeur ..
• 'n Eh .. slang in die gras
• Kamer regpak
• 'n My- en 'n Jy-koerant
• Wat moet ek skryf ..
• 'n Nuwe jaar.. 2003