Die land van stories - 'n praktiese storiemaakkursus

Alles wat jy nog altyd wou weet van skryf teen 'n bekostigbare prys

Dis 'n werkboek met 124 skryfopdragte ('n Mens leer nie fietsry deur vir 'n fiets te kyk nie. Jy leer skryf deur te skryf!)

Inhoudsopgawe en eerste paar bladsye

140 bladsye

Voorblad deur Heidi Fivaz

Sien ook my Wordpress blogs:

Meer inligting oor die Die land van stories

Opsies: 'n werkboek, 'n aanlynskryfkursus en werkswinkels

Verryk jou lewe en gaan op 'n storiereis! Ontdek jou moontlikhede!

Wil jy stories skryf? Hulp en wenke vir selfpublisering

Die waarde van stories en lees