| AFRIKA VERTEL (2004,
NASOU VIA AFRIKA) Illustrasies:MARTIE STRYDOM
http://www.viaafrika.com/nasou_viaafrika_e.asp
Of skakel ON THE DOT (posbestellings) 0800220224
(tolvry) AANHALING UIT DIE BOEK/QUOTE FROM THE BOOK FLAPTEKS Vier antieke stories van Afrika (oorvertel), gelaai met die drama, betowering en lewenswyshede van ons vasteland met aktiwiteite en addisionele inligting. - Waarom glimlag skilpad oor hiëna se lelike kolle?
- Hoe het die son in die lug gekom?
- Wat is die geheim van die vreemde danser?
- Kon die rowers regtig die wonderlike bul doodmaak?
|