Tuis/
Home
Martie

Balkie

 

Babalela

 

Jamie&
Sebastiaan
Boeke/
Books
Skryf? Hoe?/
 Creative writing
 

Eendag was daar .

 

Ens./Etc. 

Skryfsels/ Diverse Writings

 

Boekplekke/
Book Places
Kanja die Derde

terug na boeke/back to books

Prenteboeke/Picture Books

Kinderboeke/Children's Books

Jeugboeke/Youth Novels

Jeugboeke/Youth Novels

MY NAAM IS ALEXANDER EN WAT DAARVAN?

(1996: KAGISO) (NOU: MASKEW MILLER LONGMAN) 

http://www.mml.co.za/

AANHALING UIT DIE BOEK/QUOTE FROM THE BOOK

FLAPTEKS

Almal begin meteens opgewonde praat en lag. Niks om oor te lag nie, so ver ek kan sien. My voete pyn ondraaglik. My tekkies lyk soos modderstewels. Ek kyk op my horlosie. Dis drie-uur in die oggend! En hier sit ek soos 'n natgereënde hoender met modderstewels tussen 'n spul idiote êrens in 'n grot in die middel van die berge. Ek moet beslis my kop laat lees.

Alexander besluit om op 'n skoolstaptoer berge toe te gaan, want hy wil wegkom van die huis af. Die res van die stappers kan doen wat hulle wil, solank hulle hom net uitlos.

Maar dinge verloop nie volgens plan nie. Louise met die baie vlegseltjies pla hom, sy voete is vol blase, en toe jaag 'n donderstorm hulle in die middel van die nag op en hulle moet skuiling soek. In 'n grot. Waar Alexander 'n ontstellende ontdekking doen...

Die staptoer word 'n ontdekkingsreis waarin Alexander die grotte van sy eie hart en dié van sy medestappers leer ken.