FLAPTEKS
Die held van hierdie storie is ... JY! Ja, jy het reg gelees - JY!
Jy beland onverwags in 'n vreemde oerwęreld vol primitiewe mense en
dinosourusse.
Wat gaan die oermense doen as hulle jou in die hande kry?
Sal jy ooit weer na jou huis kan terugkeer?
En kan
jy ontsnap van die bloeddorstige tirannosourus wat
op jou spoor is?
Wat gaan gebeur? Besluit self...
.