Tuis/
Home
Martie

Balkie

 

Babalela

 

Jamie&
Sebastiaan
Boeke/
Books
Skryf? Hoe?/
 Creative writing
 

Eendag was daar .

 

Ens./Etc. 

Skryfsels/ Diverse Writings

 

Boekplekke/
Book Places
Kanja die Derde

terug na boeke/back to booksPrenteboeke/Picture Books

Kinderboeke/Children's Books

Jeugboeke/Youth Novels

 

 

Jeugboeke/Youth Novels

DROOMVANGERS

(1997: HUMAN & ROUSSEAU)

AANHALING UIT DIE BOEK/QUOTE FROM THE BOOK

Of skakel ON THE DOT (posbestellings) 0800220224 (tolvry)

FLAPTEKS

"Drome kan gevaarlik wees," het Mandla 'n week na die aaklige episode met Bill gesê.

"Net as 'n mens toelaat dat hulle jou oorvat," het Freddie geantwoord.

En Freddie sal weet, want hy was daar! 

Dit het alles begin by Robbie se intrek by mrs Naude-hulle. Almal in die straat was skielik gaande oor dié Robbie. Met sy hande wat vir niks verkeerd staan nie, sy belowende besigheid op die vlooimark en sy rooi bakkie het hy selfs vir Abigail en Crasher in sy sak gehad.

Dis toe dat hy wat Freddie is, besluit om ook iets te doen en dit was mrs Naude wat hom op die regte spoor gebring het. Hy sal ryk mense se honde was en sommer hope geld maak. Hy het tog immers ook sy drome... soos om eendag met Abigail te trou, in 'n groot huis te bly en baie motors te hê. 'n Plaas te koop met troppe honde én perde én skape én beeste.

Maar waarmee Freddie nie rekening gehou het nie, was dat om jou lyf entrepreneur te hou, nie altyd sonder slaggate is nie...


.