Tuis/
Home
Martie

Balkie

 

Babalela

 

Jamie&
Sebastiaan
Boeke/
Books
Skryf? Hoe?/
 Creative writing
 

Eendag was daar .

 

Ens./Etc. 

Skryfsels/ Diverse Writings

 

Boekplekke/
Book Places
Kanja die Derde

terug na boeke/back to booksPrenteboeke/Picture Books

Kinderboeke/Children's Books

Jeugboeke/Youth Novels

 

 

Prenteboeke/Picture Books

EK IS SIMON

(2003,TAFELBERG)

PRYSWENNER: M.E.R. Prys vir Kinderliteratuur (2004)

AANHALING UIT DIE BOEK 

I AM SIMON

Illustrasies: VIAN OELOFSEN


Of skakel ON THE DOT (posbestellings) 0800220224 (tolvry)

FLAPTEKS

Een van die dinge wat Simon die heel graagste doen, is om saans in die bed te klim met sy geliefde diereboek. Hy ken hulle almal: sterk Olifant, vinnige Duiker, slim Spinnekop, ratse Apie en woeste Vlakvark. Maar op ’n aand raak die diere skoon laf. Hulle begin terugpraat en sukkel met Simon en wil hom allerhande dinge wysmaak

Martie Preller, wyd bekend vir haar verbeeldingryke kinderstories, het hier ’n verhaal geskep wat jong lesers én hul ouers breed sal laat glimlag wanneer hulle teen die einde saam met Simon lekkerkry. En die bekroonde jong kunstenaar Vian Oelofsen se lewendige illustrasies dra grootliks by tot die pret.


.