| JY
EN HERCULES (2007:
LAPA) Volkleur heruitgawe van Jy en Hercules (J.L
van Schaik, 1993) Illustrasies:ALISTAIR ACKERMANN AANHALING UIT DIE BOEK/QUOTE FROM THE BOOK 
Of skakel: LAPA (012- 401 0700)
Of: www.lapa.co.za
FLAPTEKS Die held van hierdie storie is ... JY! Ja, jy het reg
gelees - JY! Jy beland onverwage in antieke
Griekeland, meer as 3000 jaar gelede.
Wie is die reusagtige Hercules? Sal hy jou
saamneem op sy opwindende
avonture? En kan Jy hom help om sy
moeilike en vreemde take te voltooi?
Wat gaan gebeur? Besluit self....
|