Tuis/
Home
Martie

Balkie

 

Babalela

 

Jamie&
Sebastiaan
Boeke/
Books
Skryf? Hoe?/
 Creative writing
 

Eendag was daar .

 

Ens./Etc. 

Skryfsels/ Diverse Writings

 

Boekplekke/
Book Places
Kanja die Derde

terug na boeke/back to booksPrenteboeke/Picture Books

Kinderboeke/Children's Books

Jeugboeke/Youth Novels

 

 

 

Jeugboeke/Youth Novels

MAAR MY MAGTIG MOESOEK!

(1998: TAFELBERG)

AANHALING UIT DIE BOEK/QUOTE FROM THE BOOK

Of skakel ON THE DOT (posbestellings) 0800220224 (tolvry)

FLAPTEKS

"Juffrou Betermeyer is 'n alien," sę Moesoek. "En Tee ook."

Ek kyk na hom om te sien of hy 'n grap maak, maar sy gesig is uitdrukkingloos.

So begin daar vir Aron 'n vreemde vriendskap, en 'n vreemde vakansie.

Want vandat Moesoek in sy lewe gekom het, is niks ooit weer dieselfde nie. Moesoek wat altyd net sy vrae omdraai, Moesoek met sy koppige stiltes…Moesoek wat 'n geheim wegsteek wat vier jaar gelede gebeur het.

In daardie Desembervakansie leer Aron wat dit werklik beteken om vriende te wees.

.