Tuis/
Home
Martie

Balkie

 

Babalela

 

Jamie&
Sebastiaan
Boeke/
Books
Skryf? Hoe?/
 Creative writing
 

Eendag was daar .

 

Ens./Etc. 

Skryfsels/ Diverse Writings

 

Boekplekke/
Book Places
Kanja die Derde

terug na boeke/back to booksPrenteboeke/Picture Books

Kinderboeke/Children's Books

Jeugboeke/Youth Novels

 

 

Kinderboeke/Children's Books 

JY EN TOETENKAT 

PRYSWENNER: ATKV-Kinderboektoekenning (1996)

(2007: LAPA)

Volkleur heruitgawe van Jy en Toetenkat (J.L van Schaik, 1994) 

Illustrasies:ALISTAIR ACKERMANN

Of skakel: LAPA (012- 401 0700) 

Of: www.lapa.co.za

AANHALING UIT DIE BOEK/QUOTE FROM THE BOOK

FLAPTEKS

.Die held van hierdie storie is ... JY! 

Ja, jy het reg gelees - JY! Jy beland onverwage in antieke
Egipte. Voor jy jou oë kan uitvee, het jy te doen met grillerige mummies, reuse piramides en 'n pratende kat.

Wie is die verwaande Toetenkat?

Kan jy die hiërogliewe ontsyfer en die stokou raaisel oplos?

Sal jy Egipte van ondergang kan red?
Wat gaan gebeur? 

Besluit self....