| Vandag is nie gister nie | ||
Vandag is nie gister nie is 'n spanningsverhaal vir volwasse lesers oor die herwinning van wat verlore gelyk het - op ander maniere as wat hulle ooit kon droom.
Die verhaal speel af binne 2 weke in Junie 2006. In tye van groot verandering en verwarring
maak mense 'n verskil.
PRYS:
e-boek (elektronies in
PDF-formaat): R100 (265 bladsye)
Indien jy belangstel om Vandag is nie gister nie in elektroniese formaat te koop, stuur aan my 'n
e-pos deur hier
te kliek.
Eerste bladsye van Vandag is nie gister nie
Lees die storie agter die storie van hierdie roman hier of in Die land van stories Voorblad deur
|
|
|